Sou jy graag 'n bydrae wou maak kan jy dit doen deur middel van SnapScan asook 'n Elektroniese oorplasing deur die volgende bankbesonderhede te gebruik.
Sondae gedurende skoolkwartale
08:15 – Eerste erediens
10:00 – Tweede erediens
10:00 – Andrew Murray service
17:00 – InSync erediens
17:00 – Dieperdelf Gedurende skoolvakansies en langnaweke is daar geen Kapeldiens, InSync en Kategese nie, maar die oggend eredienste bly dieselfde.