Constantiakruin Gemeente

Jeug opleiding

Hierdie is ons portaal na hulpbronne vir geloofsvorming saam met ons jongmense. Alle materiaal kan met vrug gebruik word as gesin, vir persoonlike ontwikkeling en deel van groepsbyeenkomste.  Ons groepe wat hier bedien word is Promiseland en InSync. Promiseland omsluit die volgende bedieninge: Bababediening (6 maande tot 3 jaar), Kleuterbediening (3-5jaar) en Laerskoolbediening (Gr.R tot Gr 6.). InSync Hoërskoolbediening (Gr.7 tot Gr.11) en InJesus bediening (Gr.12 en studente).

InSync

How to adult
Renovation Reeks
Leierskap Opleiding

Promiseland

Sak die anker
*Moet nog aangekonding word
*Moet nog aangekonding word

Bababediening

*Moet nog aangekonding word
*Moet nog aangekonding word
*Moet nog aangekonding word
Volg ons
Kaart
Kontak ons
   Liebenbergweg 15,
      Constantia Kloof
    
   info@constantiakruin.co.za
    
   (011) 475 1440
    
   076 791 2312
    
Stuur 'n boodskap

Snap scan en Bank
snapscan

Bank Besonderhede:
ABSA Tjek reknr: 106 3330 384
Tak: Florida / 632 005

This is custom heading element

KONTAK / EREDIENSTE

Kontak inligting:

Tel: (011) 475 1440
Epos: info@constantiakruin.co.za
Adres: Liebenbergweg 15, Constantia Kloof

Eredienste

Sondae gedurende skoolkwartale
08:15 – Eerste erediens
10:00 – Tweede erediens
10:00 – Andrew Murray service
17:00 – InSync erediens
17:00 – Dieperdelf
Gedurende skoolvakansies en langnaweke is daar geen Kapeldiens, InSync en Kategese nie, maar die oggend eredienste bly dieselfde.

Waar is ons?

GEBEURE / KALENDER