Constantiakruin Gemeente
Familienuus
Elke week stuur ons 'n nuusbrief uit aan die gemeente wat almal in kennis stel van wat by Constantiakruin gebeur. Dit sluit in wie by die eredienste preek, ons voorbiddingslys, gebeure, ons kontakbesonderhede en nog baie meer!
Op Hoogte!
Elke Woensdag stuur ons via WhatsApp 'n stemboodskap uit aan die gemeente met 'n kort boodskap en belangrike nuus wat almal in kennis stel van wat by Constantiakruin gebeur.