HOOP IN JOU

hoop deur jou

HOOP IN JOU

hoop deur jou

HOOP IN JOU

hoop deur jou

Coram Deo

voor die aangesig van God

Coram Deo beteken – voor die aangesig van God. Dit is ‘n beradingsbediening van Constantiakruin en as dit jou passie is om met mense te werk en om berading te doen is die Coram Deo kursus vir jou!

Hierdie is ‘n twee-jaar gevorderde program geakkrediteer by die Universiteit van Pretoria en dit gee jou die geleentheid om te leer hoe om berading te doen op ‘n kreatiewe en narratiewe manier. Dit is ontwerp om studente praktiese blootstelling aan die praktyk van pastorale berading te bied.

Studente word toegerus om hoop en genesing in ‘n wye verskeidenheid van situasies te bring. Die kursus bemagtig jou ook vir jou eie verhoudings en ‘n dieper verstaan van die lewe. Dis waar jou verhaal en God se verhaal bymekaar kom, wat ons noem die Pastoraal Narratiewe Benadering.Kom rus jouself toe!

Wie mag inskryf?...

Die akademiese voorvereiste vir die kursus is ‘n matriek-sertifikaat en drie jaar naskoolse opleiding (of soortgelyke werkservaring via Recognition of Prior Learning). Indien jy nie in aanmerking wil kom om verder te studeer nie, en die program deurloop vir persoonlike redes is, stel ons ten minste graad 12 voor.

PNT23AB

SUPERVISIE 2023

KALENDER 2023

Ek is reeds 'n student

As jy ‘n geregistreerde student is maar het nog nie ‘n profiel geskep om toegang tot die studiemateriaal te kry nie kan jy op die SKEP JOU PROFIEL ikoon klik.

Skep jou profiel

As jy ‘n geregistreerde student is wie se profiel reeds geskep en goedgekeur is deur ons span kan jy gerus klik op die TEKEN IN ikoon om dan in te teken. Daarna sal jy weer na hierdie bladsy herlei word. Jy kan dan jou keuse maak uit die 3 opsies eerstejaars, tweedejaars of derdejaars. 

Teken in

EERS NADAT JY INGETEKEN HET kan jy jou keuse uit die 3 opsies hieronder maak

Eerstejaarsstudente

Tweedejaarsstudente

Derdejaarsstudente

Ek wil graag inskryf

Vul asb. jou besonderhede hier onder in en stuur dit vir ons. Ons sal jou so gou moontlik kontak met die nodige inskrywingsvorm en/of ander inligting wat jy sal benodig.

        Getuienisse

        Volg ons
        Kaart
        Kontak ons
           Liebenbergweg 15,
              Constantia Kloof
            
           info@constantiakruin.co.za
            
           (011) 475 1440
            
           076 791 2312
            
        Stuur 'n boodskap

        Snap scan en Bank
        snapscan

        Bank Besonderhede:
        ABSA Tjek reknr: 106 3330 384
        Tak: Florida / 632 005

        KONTAK / EREDIENSTE

        Kontak inligting:

        Tel: (011) 475 1440
        Epos: info@constantiakruin.co.za
        Adres: Liebenbergweg 15, Constantia Kloof

        Eredienste

        Sondae gedurende skoolkwartale
        08:15 – Eerste erediens
        10:00 – Tweede erediens
        10:00 – Andrew Murray service
        17:00 – InSync erediens
        17:00 – Dieperdelf
        Gedurende skoolvakansies en langnaweke is daar geen Kapeldiens, InSync en Kategese nie, maar die oggend eredienste bly dieselfde.

        Waar is ons?

        GEBEURE / KALENDER
        [trx_sc_events type="detailed" past="" cat="48" orderby="post_date" slider="" title_style="default" count="6" columns="1" css=".vc_custom_1596550758633{background-color: rgba(0,0,0,0.01) !important;*background-color: rgb(0,0,0) !important;}"]