Constantiakruin Gemeente

Huweliksregistrasie

    [time* tyd1 time-format:HH:mm placeholder "Tyd *"]

    Belangrike Inligting

    Ons sê vir die Here dankie vir die voorreg om in die huwelik bevestig te kan word!

    Dit is belangrik dat julle die predikant wat julle graag wil hê julle moet trou, aan die beginfase van die troudagbeplanning kontak en reël. Dit nie 'n gegewe dat die betrokke predikant dié spesifieke dag beskikbaar is nie.

    Julle het die volgende met julle eerste afspraak by die predikant nodig, om die huweliksregister in te kan vul. Dit maak dat die administrasie vroegtydig afgehandel kan word.

    •   Gesertifiseerde afskrifte van die man en vrou se ID dokumente.
    •   Gesertifiseerde afskrifte van die twee getuies se ID dokumente.
    •   Indien geskei: sorg vir 'n gesertifseerde afskrif van die egskeidingshofbevel.
    •   Weduwee, wewenaar: sorg vir 'n gesertifiseerde afskrif van die doodsertifikaat.
    •   'n Troue buite gemeenskap van goedere (HVK): besorg die dekbrief van die prokureur (notaris publiek) aan die betrokke predikant.
    •   Uit die “Circular no 15 of 2019: Consolidated procedures for solemnisation and registration of marriages”

    Moet die volgende oorspronklike dokumente aan die leraars gegee word voor die huwelik bevestiging plaas vind:

    1. Appointment (iii)
    The marriage officer must enquire from the prospective spouses on the matrimonial property system (i.e in or out of community of property) that they wish to have their “civil” marriage or civil union. Where the parties choose an out of community of property, proof of registration of the antenuptial contract, from the Deeds Ofice, must be submitted on the day of solemnisation of the “civil” marriage or civil union. The proof must not be an intention to still register in the future, as the date of registration must procede the date of marriage.

    (aa) Verify the validity of the identity number on the (Smart) ID Card or the green barcoded Identity Document and the particulars thereof online and print the results thereof for attaching to the register (DHA-30)

    •   Ons vereis vier ID foto's (elk) van die egpaar en daar sal ook vingerafdrukke deur die predikant geneem word. Julle ontvang ook afskrifte uit die huweliksregisterboek.
    •   Moet asb. nie hierdie dokument verloor nie. Maak so gou as moontlik gesertifiseerde afskrifte en bêre op 'n veilige plek.
    •   Nadat julle wettiglik in die eg verbind is, maak asb. self seker by Binnelandse Sake dat julle huwelik geregistreer is. Na sowat ses maande, sms jou ID nr. gevolg deur M (bv 5911225086084 M) na 32551. Hulle stuur 'n SMS terug wat sê wat jou huwelikstatus is en wanneer jy getroud is. Alternatiewelik skakel 0800 601 190 of besoek www.dha.gov.za. Jy kan ook die kantore in Pretoria skakel by (021) 406 2660
    •   Nadat julle huwelik geregistreer is beveel ons aan dat julle so gou moontlik Binnelandse Sake besoek, met jou register afskrifte, ID en huweliksertifikaat om aansoek te doen vir die amptelike huweliksertifikaat. Hierdie is 'n geel uitgedrukte dokument wat julle gaan benodig vir enige veranderings, en daar is 'n koste betaalbaar by Binnelandse Sake tydens die aansoek van hierdie dokument.
    •   Die betrokke predikant sal met julle oor die verloop van die seremonie gesels. Maak asseblief by hom/haar seker oor sy/haar behoefte aan 'n mikrofoon, podium, kateder, water wat met die verloop van die seremonie gepaard gaan.

    Kostes

    Die kostes is betaalbaar voor die eerste afspraak met die predikant en die fooi beloop R1500.00 wat vervoerkoste van ‘n 60 km radius insluit vanaf Constantiakruin Gemeente.

    Kontak die Kerkkantoor 011 475 1440 vir meer besonderhede oor die kostes verbonde aan die gebruik van die Kerkgebou / Kapel / Bedieningsentrum / Orrelis / Media tegnikus, of enige ander inligting.

    Bank Besonderhede

    ABSA
    Tjek Rekening Nommer: 106 3330 384
    Tak: Florida / 632 005

    Volg ons
    Kaart
    Kontak ons
       Liebenbergweg 17,
          Constantia Kloof
        
       info@constantiakruin.co.za
        
       (011) 475 1440
        
       076 791 2312
        
    Stuur 'n boodskap

    Snap scan en Bank
    snapscan

    Bank Besonderhede:
    ABSA Tjek reknr: 106 3330 384
    Tak: Florida / 632 005

    KONTAK / EREDIENSTE

    Kontak inligting:

    Tel: (011) 475 1440
    Epos: info@constantiakruin.co.za
    Adres: Liebenbergweg 15, Constantia Kloof

    Eredienste

    Sondae gedurende skoolkwartale
    08:15 – Eerste erediens
    10:00 – Tweede erediens
    10:00 – Andrew Murray service
    17:00 – InSync erediens
    17:00 – Dieperdelf
    Gedurende skoolvakansies en langnaweke is daar geen Kapeldiens, InSync en Kategese nie, maar die oggend eredienste bly dieselfde.

    Waar is ons?

    GEBEURE / KALENDER
    [trx_sc_events type="detailed" past="" cat="48" orderby="post_date" slider="" title_style="default" count="6" columns="1" css=".vc_custom_1596550758633{background-color: rgba(0,0,0,0.01) !important;*background-color: rgb(0,0,0) !important;}"]