Constantiakruin Gemeente

Mannebediening

Elke Vrydag-oggend 6 – 7 am kom die manne bymekaar. Jy bring jou beker saam, ons hou die ketel warm, sodat jy die dag reg kan begin.  Ons neem ‘n bietjie tyd vir lofsang, en dan praat ons saam oor die lewe: die uitdagings, die lesse geleer, die krag wat die Here gee, sodat ons staande kan bly in ‘n lewe vol uitdagings.

Hoekom is dit ‘n eksklusiewe mannegroep?  Manne het unieke uitdagings: die samelewing plaas baie druk op manne.  Ons wil graag goeie leiers in ons huisgesinne wees en ons wil weet hoe om ons huwelikke mooi te versorg.  In so ‘n groep kan manne eerlik wees – kan ons vir mekaar vertel van ons stryd en mislukkings.  Ons kan vir mekaar bid en mekaar bemoedig omdat ons dieselfde stryd het en ons ken en verstaan die versoekings waarmee ander manne te make het.

Kortliks:  JY HOEF NIE ALLEEN TE STRY NIE!!  Hier is ‘n bende van broers wat jou wil om-arm en saam met jou staan deur dik en dun. Al wat jy hoef te doen, is DAAG OP!! Elke Vrydag-oggend om 6am in die kapel (met ‘n koffiebeker).

Tans met Covid-19, doen ons die mannebediening deur middel van TEAMS. As jy wil inskakel, stuur vir Dirk ‘n e-pos by dirknm@m365compliance.com  en jy kan in die gemak van jou eie huis sit, en deelneem aan die broederskap van mede-christen manne!!

Volg ons
Kaart
Kontak ons
   Liebenbergweg 17,
      Constantia Kloof
    
   info@constantiakruin.co.za
    
   (011) 475 1440
    
   076 791 2312
    
Stuur 'n boodskap

Snap scan en Bank
snapscan

Bank Besonderhede:
ABSA Tjek reknr: 106 3330 384
Tak: Florida / 632 005

KONTAK / EREDIENSTE

Kontak inligting:

Tel: (011) 475 1440
Epos: info@constantiakruin.co.za
Adres: Liebenbergweg 15, Constantia Kloof

Eredienste

Sondae gedurende skoolkwartale
08:15 – Eerste erediens
10:00 – Tweede erediens
10:00 – Andrew Murray service
17:00 – InSync erediens
17:00 – Dieperdelf
Gedurende skoolvakansies en langnaweke is daar geen Kapeldiens, InSync en Kategese nie, maar die oggend eredienste bly dieselfde.

Waar is ons?

GEBEURE / KALENDER
[trx_sc_events type="detailed" past="" cat="48" orderby="post_date" slider="" title_style="default" count="6" columns="1" css=".vc_custom_1596550758633{background-color: rgba(0,0,0,0.01) !important;*background-color: rgb(0,0,0) !important;}"]