Constantiakruin Gemeente

Vind ons op Facebook

3 days ago

NG Constantiakruin
Ons nooi almal uit na ons Eredienste op Sondae. 𝟴:𝟭𝟱 𝗲𝗻 𝟭𝟬:𝟬𝟬Vir die van julle wat dit nie kan maak nie - volg gerus die skakel na die boodskap op YouTube. πŸ‘‰ www.youtube.com/watch?v=MXzK0AUZq_EPlease join our service at the Andrew Murray congregation at 10:00 in our Chapel. Or view sermon message here. πŸ‘‰ www.youtube.com/watch?v=lX-aueEHYOcMooi naweek vir julle! 😊 ... See MoreSee Less
View on Facebook

4 days ago

NG Constantiakruin
Trauma is 'n emosionele reaksie op 'n verskriklike gebeurtenis soos 'n ongeluk, misdaad, dood van 'n geliefde of natuurramp. Onmiddellik na die gebeurtenis is skok en ontkenning tipies. Langtermynreaksies sluit in onvoorspelbare emosies, terugflitse, gespanne verhoudings en selfs fisiese simptome soos hoofpyn of naarheid.Wat kan 'n mens doen? Dr. Anton gee ons goeie raad. ... See MoreSee Less
View on Facebook

5 days ago

NG Constantiakruin
Ons Bababediening is wonderlik! Dit is 'n wonderlike plek en geleentheid om jong gesinne te bereik en kleintjies met God te verbind. ... See MoreSee Less
View on Facebook

6 days ago

NG Constantiakruin
Kyk en geniet! ... See MoreSee Less
View on Facebook

1 week ago

NG Constantiakruin
View on Facebook
Volg ons
Kaart
Kontak ons
   Liebenbergweg 17,
      Constantia Kloof
    
   info@constantiakruin.co.za
    
   (011) 475 1440
    
   076 791 2312
    
Stuur 'n boodskap

Snap scan en Bank
snapscan

Bank Besonderhede:
ABSA Tjek reknr: 106 3330 384
Tak: Florida / 632 005

KONTAK / EREDIENSTE

Kontak inligting:

Tel: (011) 475 1440
Epos: info@constantiakruin.co.za
Adres:Β Liebenbergweg 15, Constantia Kloof

Eredienste

Sondae gedurende skoolkwartale
08:15 – Eerste erediens
10:00 – Tweede erediens
10:00 – Andrew Murray service
17:00 – InSync erediens
17:00 – Dieperdelf
Gedurende skoolvakansies en langnaweke is daar geen Kapeldiens, InSync en Kategese nie, maar die oggend eredienste bly dieselfde.

Waar is ons?

GEBEURE / KALENDER
[trx_sc_events type="detailed" past="" cat="48" orderby="post_date" slider="" title_style="default" count="6" columns="1" css=".vc_custom_1596550758633{background-color: rgba(0,0,0,0.01) !important;*background-color: rgb(0,0,0) !important;}"]