Constantiakruin Gemeente

Hier het ons pret!

Kinders se energie en opgewondenheid kan tot Gods eer ook gebruik word. Dit is tyd vir sing, spring en waar ons almal saam van God meer leer. Ons leer deur lag, sien, speel en doen.

Kinders se lewens het ewe skielik moeiliker situasies en meer grys areas. Ons praat saam oor die rigtingaanwysers wat deur die Bybel vir ons gegee word. Bybelverhale kan goed geleer word en daaruit antwoord ons lewensituasies.

Hierdie is ook die ruimte waar daar vra gevra kan word en waar ons in mekaar se lewens belangstel.

Ons stel belang! Stuur vir ons 'n boodskap!

    Die Kroon

    Aflaaibare inligting

    Hier onder is pret goedjies waarvan ons kinders deel kan wees. Dit verryk ons geesteslewe en verhouding met ons Here God.

    Geniet dit saam met ons en onthou die belangrikste deel JY MOET PRET HÊ!

    Volg ons
    Kaart
    Kontak ons
       Liebenbergweg 17,
          Constantia Kloof
        
       info@constantiakruin.co.za
        
       (011) 475 1440
        
       076 791 2312
        
    Stuur 'n boodskap

    Snap scan en Bank
    snapscan

    Bank Besonderhede:
    ABSA Tjek reknr: 106 3330 384
    Tak: Florida / 632 005

    KONTAK / EREDIENSTE

    Kontak inligting:

    Tel: (011) 475 1440
    Epos: info@constantiakruin.co.za
    Adres: Liebenbergweg 15, Constantia Kloof

    Eredienste

    Sondae gedurende skoolkwartale
    08:15 – Eerste erediens
    10:00 – Tweede erediens
    10:00 – Andrew Murray service
    17:00 – InSync erediens
    17:00 – Dieperdelf
    Gedurende skoolvakansies en langnaweke is daar geen Kapeldiens, InSync en Kategese nie, maar die oggend eredienste bly dieselfde.

    Waar is ons?

    GEBEURE / KALENDER
    [trx_sc_events type="detailed" past="" cat="48" orderby="post_date" slider="" title_style="default" count="6" columns="1" css=".vc_custom_1596550758633{background-color: rgba(0,0,0,0.01) !important;*background-color: rgb(0,0,0) !important;}"]