Bankbesonderhede
Tjekrekening: ABSA 106 3330 384 Florida
MAANDELIKSE DANKOFFERS
- Dankoffers word op een van die volgende maniere ingesamel:
- Dankofferkoeverte wat by die kerk ingehandig word. Dankoffer koeverte is beskikbaar in die portale. Plaas koeverte met dankoffer in offergawekis asseblief.
- Debietorder: ‘n Magtigingsvorm kan by die kerkkantoor ingevul word.
- Persoonlike inbetalings by jou bank op ons tjekrekening.
- Elektroniese oorbetalings.
TIENDEMAAND DANKOFFER
Die gemeente doen jaarliks baie moeite om tydens Oktobermaand ‘n Spesiale Tiendemaand Dankoffer van stapel te stuur. Hierdie offer vorm omtrent 18% van ons totale begroting, daarom moedig ons lidmate aan om vroegtydig hiervoor te spaar en te beplan.
