JA, ons hou kerk vir die babas

Dit is hier waar die saadjies van die lewe geplant word en ons wil graag vir God al deel maak van daai saadjies op ‘n baie jong ouderdom.

Ons sluit aan by hulle ontwikkelingsfases deur kerk te hou met groot teddies, blomme, instrumente, koekies en handpoppe.

Ons besef hulle kan nie lank stil sit nie en hulle leer met repitasie daarom vat ons hierdie goed en maak dit deel van dit wat hulle nou leer. MAAR dit is nie net vir die babas nie NEE… mamma, pappa, ouma, oupa, vriend of vriendin kom saam met baba en dit word ‘n gesins moment.

Video gallery

Aflaaibare inligting

GOD HET MY GEMAAK
LAAT JOU LIGGIE SKYN
GOD IS LIEF VIR MY
GOD SE WAPENRUSTING
Volg ons
Kaart
Kontak ons
   Liebenbergweg 15,
      Constantia Kloof
    
   info@constantiakruin.co.za
    
   (011) 475 1440
    
   076 791 2312
    
Stuur 'n boodskap

Snap scan en Bank
snapscan

Bank Besonderhede:
ABSA Tjek reknr: 106 3330 384
Tak: Florida / 632 005

KONTAK / EREDIENSTE

Kontak inligting:

Tel: (011) 475 1440
Epos: info@constantiakruin.co.za
Adres: Liebenbergweg 15, Constantia Kloof

Eredienste

Sondae gedurende skoolkwartale
08:15 – Eerste erediens
10:00 – Tweede erediens
10:00 – Andrew Murray service
17:00 – InSync erediens
17:00 – Dieperdelf
Gedurende skoolvakansies en langnaweke is daar geen Kapeldiens, InSync en Kategese nie, maar die oggend eredienste bly dieselfde.

Waar is ons?

GEBEURE / KALENDER