Sel: 082 411 4080
Epos: jaco@constantiakruin.co.za
Hierdie is ons avontuurlustige predikant: Wat Berg Everest al gaan besoek het, die land deurkruis het op sy motorfiets, die Samba en Ramba kan dans, gholf speel en lief is vir die Blues.
Hy is ook baie lief vir mense, so na 15 jaar se jeugbediening in die gemeente, hanteer hy tans die netwerkbediening wat mense aan mense koppel in die gemeente.
Hy is reeds 30 jaar getroud met sy universiteits-liefde, Beatie, en uit die huwelik het hulle ‘n beeldskone Anja ryker geword.
Jaco hou van lees, die natuur, en lekker kuier.
Sy leuse is: THE BEST IS YET TO COME!!