Netwerk-bediening

Selgroepe:

Selgroepe is klein groepies gelowiges wat weekliks in mekaar se huise bymekaarkom, en saam ‘n pad van geestelike groei stap. Hulle raak mekaar se geestelike familie wat mekaar bystaan deur dik en dun.

Manne-bediening:

Elke Vrydag-oggend 6am kom ‘n klompie manne bymekaar vir wedersydse ondersteuning en bemoediging in die kapel. Hierdie manne doen dikwels dinge saam, soos kampe, ens.

Vroue-bediening:

Die dames van die gemeente reels soms spesiale geleenthede soos die Bybelse ete, en ma-dogter geleenthede om dames te inspireer en in die geloof te versterk.

Gebedsbediening:

Hierdie is die ruggraad van elke gemeente: manne en vrooue wat geroepe voel om doelbewus saam en vir die gemeente te bid. Ons hou kwartaalliks ‘n gebeds-retraite, en vorm ‘n netwerk wat gebedsversoeke spoedig hanteer.

20-somethings:

Hierdie groep is vir jong werkende jongmense wat tussen die wereld van jongmens en volwassene is, en ander gelowiges benodig vir hulle reis.  Hulle kom weekliks op Woensdae in die Grot bymekaar.

KONTAK / EREDIENSTE

Kontak inligting:

Tel: (011) 475 1440
Epos: info@constantiakruin.co.za
Adres: Liebenbergweg 15, Constantia Kloof

Eredienste

Sondae gedurende skoolkwartale
08:15 – Eerste erediens
10:00 – Tweede erediens
10:00 – Andrew Murray service
17:00 – InSync erediens
17:00 – Dieperdelf
Gedurende skoolvakansies en langnaweke is daar geen Kapeldiens, InSync en Kategese nie, maar die oggend eredienste bly dieselfde.

Waar is ons?

GEBEURE / KALENDER
[trx_sc_events type="detailed" past="" cat="48" orderby="post_date" slider="" title_style="default" count="6" columns="1" css=".vc_custom_1596550758633{background-color: rgba(0,0,0,0.01) !important;*background-color: rgb(0,0,0) !important;}"]