Ondersteuningsgroepe en kursusse

About Hope – ‘n Groep wat persone met depressie toerus, begelei en ondersteun.

DivorceCare – ‘n Kursus om persone te begelei in herstel na egskeiding.

GriefShare – Kursus om persone te begelei in herstel na verlies van ‘n geliefde.

Kompas (I, II, III) – ‘n Kursus oor verskeie onderwerpe, o.a. huweliksgroei, persoonlike heling en vaardighede.

Enkelgelid – ‘n Groep wat enkellopendes toerus en ondersteun.

SOS – ‘n Groep om persone met substansafhanklikheid te help en ondersteun.

EEIII – ‘n Evangelisasie kursus vir persone wat die Evangelie met ander wil deel.

CANSA – Vriende vir CANSA is ‘n ondersteuningsgroep vir persone wat op een of ander manier deur kanker geraak word.

Kruinjare – ‘n Bediening vir al ons ouer lidmate op ‘n maandelikse basis en ‘n jaarlikse toer.

KONTAK / EREDIENSTE

Kontak inligting:

Tel: (011) 475 1440
Epos: info@constantiakruin.co.za
Adres: Liebenbergweg 15, Constantia Kloof

Eredienste

Sondae gedurende skoolkwartale
08:15 – Eerste erediens
10:00 – Tweede erediens
10:00 – Andrew Murray service
17:00 – InSync erediens
17:00 – Dieperdelf
Gedurende skoolvakansies en langnaweke is daar geen Kapeldiens, InSync en Kategese nie, maar die oggend eredienste bly dieselfde.

Waar is ons?

GEBEURE / KALENDER