
Ons gaan anker gooi by drie ``Kapteine`` van die Bybel.
Ons gaan dan aanboord om by hulle te leer oor hulle eie bote en hoe hulle die storms oorwin het. Met ses eksperimente, vier kunstige projekte, 10 speletjies en 10 kopkrappers gaan ons uitvind wat presies die wind in hulle seile was.
Ons gaan elkeen met kort videos aan julle verduidelik. Die benodighede is alles maklik om in die hande te kry en word verduidelik in die skippers joernaal.
So klim saam aanboord. Ons gaan binnekort vertrek!
Video gallery










